Select Page

Oskar en Knersus — Norman Dahl

R59.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed
Eerste Afrikaanse uitgawe, Human & Rousseau, 1978, Hardeband met omslag in plastiek – KIndrboeke – 378pp. ISBN 0798108797. Afrikaans deur Marietjie Joubert. Illustrasies: Mary Edwards.

Die boek van die TV-reeks. Die Suid-Afrikaanse weergawe van die reeks is vervaardig as Oskar en Knersus, wat in Asblikfontein afspeel. Oskar se pterodactyl nemesis is ‘Knersus’ genoem, Sir Feathersqueak het ‘Prins Poggenpoel’ geword, Zaggy is herdoop na ‘Snorkie’, en Marlene die pop is nou ‘Marietjie’ genoem.

‘n Tweede reeks van die SA produksie het ‘n hond met die naam Wonderwoef bekendgestel, wat ‘n liefde vir dans en baie towertoertjies in sy towenaarhoed gehad het.

* Hopie opsie vir goedkoper posgeld.

Book Condition:

Very_Good

ISBN:

0798108797

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist