Select Page

Ousus: toneelstuk in drie bedrywe — H. A. Fagan

R38.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed
Tafelberg-Uitgewers, 1972, Sagteband – Drama – 47pp. ISBN 0624001997. Kleeflintmerke.

Hierdie drama het die eerste maal verskyn in die versamelbundel Die ouderling en ander toneelstukke wat in 1936 deur die SA Akademie vir Taal, Lettere en Kuns bekroon is met die Hertzogprys.

* “Hopie” opsie vir goedkoper posgeld.

Book Condition:

Good
Category: