Select Page

Palmwyn — Adriaan Van Dis

R45.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.

Eerste Afrikaanse uitgawe, Human & Rousseau,2001, Sagteband  – Roman – 105p. ISBN 9780798141598.

Van Dis is ‘n bekende TV-aanbieder in Nederland en besoek Suid-Afrika gereeld.

Dualisme is ‘n belangrike tema in Van Dis se werke. Sy boeke is deurspek met teenstrydighede, soos swart/wit, sosiaal/anti-sosiaal en erfenis/eie identiteit. Sy styl, wat baie geprys is by die publikasie van Nathan Sid, is dikwels lig en eenvoudig, maar die eenvoud is dikwels misleidend en nodig om meer kontroversiële en delikate temas aan te raak, soos die trauma van oorlog.

Book Condition:

Very_Good

ISBN:

9780798141598

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Category: