Paryse dagboek – Jan Rabie

R75.00

Toestand: Goed.
Eerste uitgawe, Human & Rousseau, 1998, Hardeband – Biografies – 287pp.

Paryse dagboek is ‘n fassinerende, insiggewende en by tye aangrypende dokument oor ‘n jong skrywer se lewe en sy ideale, ‘n openbarende spieël van ‘n hoogs boeiende bestaan.

Dit is baie toeganklik en geskik vir ‘n wye groep lesers – diegene wat belangstel in mense, biografieë en reisjoernale, en veral daardie lesers wat lief is vir Parys en Frankryk, en die wêreld van die Afrikaanse letterkunde.

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780798138321

In stock