Per ongeluk – Lloyd Zandberg
R59.00
Sold by: BoekhoerToestand: Goed.
Eerste uitgawe, Tafelberg, 2017, Sagteband – Kortverhale – 143pp.
Hierdie versameling kortverhale bied ‘n histeriese kykie op alledaagse situasies: ‘n tango-les in die platteland; die tannie so “eenvoudig soos ‘n ses-stuk legkaart”; ‘n besoek aan ‘n tandarts en sy assistent wat meer as net ‘n spreekkamer deel.
Lloyd Zandberg se debuut is ‘n boek vol deernis en humor, met vriendelike gebruiksaanwysings vir mense wat nie so goed lees nie. Kyk één keer deur sy oë na die lewe, en niks sal ooit weer dieselfde wees nie.
* “Bondel” opsie vir goedkoper posgeld.
Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780624082552
In stock