Select Page

Periandros Van Korinthe – DJ Opperman

R29.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.

Vierde druk, Tafelberg, 1986, Sagteband – Drama – 69pp. Annotasies.

Periandros van Korinthe is Opperman se debuutdrama en ook in ander opsigte baanbrekerswerk, want dit is die eerste volwaardige versdrama wat in sy geheel in Afrikaans die lig sien. Dit is in 1956 met die Hertzogprys vir drama bekroon.

Die drama handel oor die lewe van die Griekse digter-staatsman Periandros (627-585 vC), die alleenheerser van Korinthe, wat sy groot droom probeer verwesenlik: om Korinthe ‘n wereldstad te maak. Uiteindelik vernietig hy homself in die proses.

* Maand-einde hopie opsie vir goedkoper posgeld.

Book Condition:

Very_Good

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Category: