Petrus Beterweter: ‘n legende – Gabriel Scott

R58.00

Haum, 1988, Hardeband – Jeugroman – 202pp. ‘n Legende vertaal uit Noorweegs deur Hymne Weiss.

Die tema is die kontras tussen die almag van die liefdevolle God en die ongelukkigheid en ellende wat in die wêreld bestaan. Die boek is terselfdertyd humoristies en ernstig.

Sint Petrus is ontevrede met die toestand van die mense. Ons Here neem hom op ‘n reis op aarde, en Sint Petrus moet uiteindelik erken dat dit nie Ons Here is wat die mense in die steek laat nie, maar die mense self wat weier om volgens die evangelie van liefde te lewe.

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780798616614

In stock