Select Page

Piet-my-vrou en Nagspel [2 toneelstukke] – Chris Barnard

R39.00

Sold by: Boekhoer

Vierde druk,Tafelberg, 1989, Sagteband met omslag in plastiek – Drama – 96 pp. Vorige skool-eksemplaar.

Twee trefferdramas uit die pen van die bekroonde Chris Barnard. In Piet-my-vrou verskyn ’n musiekonderwyseres in die hof omdat sy glo een van haar leerlinge, ’n 16-jarige seun, ontvoer en verlei het. Nagspel, ’n videodrama, het net drie karakters: ’n polisiesersant by ’n verlate grenspos, sy vrou en ’n ontsnapte misdadiger.

Book Condition:
Very_Good

In stock

Categories: ,