Select Page

Poskaarte: beelde van die Afrikaanse poësie sedert 1960 – Ronel Foster

R55.00

Sold by: Boekhoer

Poskaarte: beelde van die Afrikaanse poësie sedert 1960 — Ronel Foster, ‎Louise Viljoen [Red.]
Toestand : Goed.
Eerste druk, Tafelberg, 1997, Sagteband – Jeugliteratuur – 641 pp. Geskenk-inskrywing.

‘n Byderwetse bloemlesing gedigte van 1960 tot 1995 wat ook streektaal-Afrikaans en randpooësie dek, soos gay, feministiese en ‘struggle’-gedigte – ‘n wye verskeidenheid uiteenlopende ‘poskaarte’ wat die ontwikkeling in die Afrikaanse poësie weerspieël. Talle digters en gedigte word hier vir die eerste keer in ‘n bundel opgeneem.

Book Condition:
Very_Good

In stock

Categories: ,