-
Beach Babylon — Imogen Edwards-Jones
R38.00 Add to basket -
The Baby Boomers’ Guide to Living Forever – Terry Grossman
R29.00 Add to basket -
Abstract Painting – Jean Clarence Lambert
R59.00 Add to basket -
The Complete Tales of Henry James, Vol 10 (1898 – 1899) – Henry James
R29.00 Add to basket -
Mixed Mirages — Bill Johnstone
R60.00 Add to basket -
Cézanne (Colour Library of Art) – Basil Taylor
R35.00 Add to basket
Rasuur – Pirow Bekker
R49.00
Sold by: BoekhoerToestand : Goed.
Eerste druk, Tafelberg, 1993, Sagteband – Digbundel – 79pp.
In Rasuur dui die naam op afgeskaafde plekke op ‘n perkament, of ‘n merk waar ‘n woord uitgekrap is. Daar is dus sprake van dubbelskryf, veral waar na historiese persone en geskrifte verwys word, waardeur intertekstuele en historiese betekenisse by die woorde van die gedig betrek word.
Daar is veral ‘n sterk bundel eenheid deur die variasies waarmee die son uitgebeeld en beskryf word, terwyl die dood (en die siekte kanker) ‘n deurlopende tema in die bundel is. Die bundel is inderdaad ‘n verslag van ‘n siektegeskiedenis, wat egter gedepersonaliseer word en objektief beskryf word.
* “Bondel” opsie vir goedkoper posgeld.
Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780624032014
In stock