Select Page

Rekenaars deel van jou lewe_Sandra Jacobs_Rinus Brenkman_ Keith Gibson

R40.00

Sold by: Val's Book Thrifting

Die feit dat Microsoft Office 2007 en 2010 so baie van vorige weergawes van Office verskil, is die hoof rede vir hierdie Tweede Uitgawe. Ons het egter ook aan die teotie gewerk en dit hier en daar opgedateer. Om jou nog meer met jou eksamenvoorbereiding te help is Modules 6.2 en 6.3 ook hersien. Dit maak nie saak watter beroep jy gaan beoefen nie – iewers gaan jy die rekenaar op een of ander stadium gebruik. Die kennis en vaardighede wat jy deur die loop van hierdie Rekenaartoepassingstegnologie-kursus verwerf, gaan vir jou van onskatbare waarde wees.

Book Condition:

Excellent

ISBN:

9781919867786

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist