Select Page

Roeiers op die Rugbreekrivier (Afrikaans) – Maretha Maartens

R39.00

Sold by: Boekhoer

Tweede druk, Lux Verbi, 1993, Sagteband – Inspirasie – 50 pp.

Rus en vrede bly die mens ontwyk. Van alle kante kom lewenskrisisse op ons aangejaag wat ons wil oorweldig. Hoe lank nog sal ons kop bo water kan hou terwyl ons spartel in die stormwaters van :
*Huweliks- en middeljareversteurings
*arbeidsonsekerheid
*finansiële insinking en stygende pryse
*droogte en ander natuurrampe
*die geweld in die ons land?
Roeiers op die Rugbreekrivier is ‘n oorlewingsgids by uitnemendheid – ‘n moet vir elke man en vrou wat hulle op die stormagtige waters bevind.

Book Condition:

Very_Good

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist