Select Page

Roepman — Jan Van Tonder

R49.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Baie Goed.
Eerste uitgawe, Human & Rousseau, 2004, Sagteband – Roman – 198pp. ISBN 9780798144582.

‘n Diep menslike en dikwels baie snaakse roman.

Hierdie gesins- en inisiasieroman speel af in ‘n spoorwegkampgemeenskap in Durban in die sestigerjare. Die verteller is die 13-jarige Timus, en saam met hom beleef ons sy inisiasieprosesse in ‘n grootmenswereld, en sy waarnemings van die mense en lewe rondom hom.

Timus is deel van ‘n groot gesin wat dit nie breed het nie en waar die pa se beheptheid met die kerk ontstellende gevolge het. As jongste in die gesin is hy toegespin in sy eie droomwereld en ook agter by sy portuurs oor die soet en duister dinge van die lewe. Hy het ‘n sterk verbeelding en sy weergawe van insidente verleen ‘n magies-realistiese gevoel aan die gebeure in die roman.

* “Bondel” opsie vir goedkoper posgeld.

Book Condition:

Very_Good

ISBN:

9780798144582

Category: