Roofdier – Marie Lotz – Afrikaans
R120.00
Sold by: Cloverdene booksVyf vooraanstaande sakemanne van Pretoria word koelbloedig met hul eie jagwapens vermoor. Kaptein Alek Strauss, lid van die Fiskale se Spesiale Ondersoekeenheid, het nog nooit iets so gewetenloos teegekom nie. Waar gaan die Woestynroos volgende toeslaan? Die Fiskale se forensiese speurwerk lewer geen leidrade op nie, en met elke grumoord word die moordenaar slinkser. ‘n Senutergende krimi-debuut deur Marie Lotz – ‘n skrywer wat die bloederige donker onder ‘n blink oppervlak blootle.
Book Condition:
Excellent
ISBN:
9780798182058
In stock