Select Page

Roofvis – PJ Haasbroek

R29.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
Eerste uitgawe, Human & Rousseau, 1975, Hardeband met omslag in plastiek – Kortverhale – 116pp. Omslag onvolledig.

Roofvis is Haasbroek se tweede versameling kortverhale, en dit bevestig die betekenisvolle bydrae wat hy met sy debuutbundel Heupvuur tot die Afrikaanse kortverhaalkuns gelewer het .
Die verhale verras telkens deur die gevoelige taalgebruik en die ongewone wêreld wat dit oproep, asook deur die geslaagde vervlegting van verskillende ervarings.

Book Condition:
Good
ISBN:
0798105399

In stock

Category: