-
This is South Africa — Peter Borchert
R58.00 Read more -
Tussenspel op Weltevrede — Nita Griessel
R30.00 Read more -
The Collected Works of Herman Charles Bosman, Volumes 1-2
R225.00 Read more -
Six little stories – Frans/Claerhout
R425.00 Read more -
Lig Wankelend: Die Wese van die Liefde en lewe van Utte Reuter- ‘n Roman – Gerard Scholtz
R35.00 Read more -
The Last Battle – Cornelius Ryan
R150.00 Read more
Rooigrond – Thomas Deacon
R59.00
Sold by: BoekhoerToestand : Goed.
Eerste Uitgawe, Tafelberg, 1995, Sagteband – Roman – 148pp.
Thomas Deacon, digter van Sand uit die son en die predikasies van Jacob Oerson, baseer sy roman op die onderhoude met “Alfred Mokgotsie”.Hy maak sy romandebuut met “Rooigrond”, die storie van ’n eenvoudige swart man se lewe wat aan hom oorvertel is en in Sotho-Afrikaans geskryf is.
Die titel verwys na die stof waaruit die mens gemaak is en waarheen ons sal terugkeer, die rooigrond wat ons weer sal word en simbool is van die dood wat op ons spoor is. Alfred Mokgotsi se pa is die tradisionele geneser wat groot aansien onder sy mense geniet en baie beeste vir sy dienste betaal word. Hy mishandel egter sy seun. Alfred is met die helm gebore en hy beskou dit as die rede vir sy mistroostige lewe en die ellendes wat hom agtervolg. Die mishandeling deur sy pa en sy lewenslange soeke na aanvaarding kenmerk sy lewenstog. Hy soek ’n heenkome in die myne en beland later op Kuruman, waar hy sterwe.
* “Bondel” opsie vir goedkoper posgeld.
Book Condition:
ISBN:
9780624033936