Rympies in die vliet – Koos van der Merwe

R59.00

Toestand : Goed.
Tweede uitgawe, Koos van der Merwe, 2014, Sagteband – Digbundel.

Waar word gedigte gaan haal?
Die bêreplekke is gewoonlik daar waar die hart diep voel. Waar gejubel en getreur word. Waar verwondering en verwonding is..
Een-jaar joernaal met gedigte.

Book Condition:
Very_Good

In stock

Categories: ,