Select Page

Saartjie se Geheim — Bettie Naude

R49.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
Vierde uitgawe, Eerste druk, Human & Rousseau, 2006 – Jeugroman – 135pp. ISBN 9780798147248.

Saartjie het ‘n geheim wat haar tot raserny dryf! Maar die nuwe skooljaar begin en die Drie Muskiete gaan hoërskool toe. Hulle nuwe onderwyser maak hulle knieë lam. Intussen is daar ‘n nuwe meisie uit die Vrystaat, ‘n breker uit die Bosveld en Galpil en sy trawante beplan ‘n perskestropery en Saartjie-hulle besluit om hulle skrik te maak.

* “Hopie” opsie vir goedkoper posgeld.

Book Condition:

Good

ISBN:

9780798147248

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist