Select Page

Sagte Meubilering Met Kaliko Lint En Kant_Fiona Reeves

R80.00

Sold by: Best Books

Sagte Meubilering met Kaliko, Lint en Kant bied n verskeindenheid skeppende maniere om kaliko, die natuurlike, bekostigbare alternatief, vir dekor te gebruik. Die boek bestaan uit drie afdelings: klein projekte, linne vir die slaapkamer, en n reeks gordyne en blindings. Elke projek kan aangepas word om voorsiening te maak vir jou persoonlike styl en smaak. Met praktiese raad, noukeurige stap vir stap aanwysings, duidelike illustrasies en pragtige volkleurfoto’s, is Sagte Meubilering met Kaliko, Lint en Kant n onontbeerlike handleiding wat selfs die mees besparingsbewuste tuisversierder sal geval.

Book Condition:

Fair

ISBN:

1868255387

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist