-
The Concise South African Encyclopaedia – Peter Schirmer
R38.00 Add to basket -
Die Man – Pienkes Du Plessis
R68.00 Add to basket -
Die Maan skyn so helder jy kan op Jupiter sien – Paul C Venter
R38.00 Add to basket -
Herstelde Puinhope – Miemie Louw-Theron
R39.00 Add to basket -
The Years with Ross — James Thurber
R39.00 Add to basket -
Die Kinders eet viennas, maar ‘n man kan nie relax nie – Nico Nel
R40.00 Add to basket
Samoe(r)sareis — C. Johan Bakkes
R58.00
Sold by: BoekhoerToestand : Goed.
Eerste uitgawe, 2010, Human & Rousseau, Sagteband – Reisjoernaal – 157pp. ISBN 9780798152402.
“Die wêreld is te groot vir een leeftyd. Tyd en lewe het my geleer dat hoe jy ook al probeer, die donner weet, jy kan nie regtig alles wat jy wíl doen, inpas nie.” Maar dit beteken nie jy kan nie probeer nie!
Johan Bakkes kies altyd maar die smalle weë, dáár waar min ander dit nog gewaag het. Soos die berg Stok Kangri in Indië, al 6 200 meter daarvan. Maar Samoe(r)sa reis gee ons nie net insae in Bakkes se Indiese ekskursie nie.Benewens die heerlik avontuurlustige vertellings is daar ander stories wat veel nader aan die huis afspeel, en hy gee veral aandag aan die “Boksombende” wat al sy wedervaringe saam met hom meegemaak het.
Jy reis immer voort, en telkens kom die wete: “Tydens die reise wat vir ons sin maak, eindig ons maar altyd op ’n ánder plek, maak nie ’n hel saak hoe ons ook al beplan nie”… Soos Laurence Block gesê het: “A man has to die of something. Live long enough, and sooner or later you die of too much living!”
* Hopie opsie vir goedkoper posgeld.
Book Condition:
ISBN:
9780798152402
In stock