Select Page

Santa Gamka – Eben Venter

R49.00

Sold by: Boekhoer

Eerste uitgawe, Tafelberg, 2009, Sagteband – Roman – 285pp.

Lucky is ‘n rentboy. Die vryhede wat die nuwe demokratiese bestel het, het hy nie benut om geleertheid te bekom nie. Al is hy begaafd. Hy het ook nie die politiek aangegryp nie. Al loop hy oor van charisma.

Lucky vier sy vryheid op die direkste moontlike manier, naamlik met die lyf, en aan enigeen wat kan betaal – man, vrou, oud en jonk, boer en burgemeester – bied hy die ekstases van die lyf.

En op die Karoodorp Santa Gamka versmelt al die opsigtelike verdeelthede ondergronds tot ‘n poel kolkende begeerte. Wit en swart, bodorp en onderdorp, boer en plaaswerker, toeris en dorpenaar, wankel almal heerlik preker saam op die donker ondergrond waar Lucky sake roer.

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780624048138

Out of stock

Category: