Sarie: 40 Flitsverhale – Andre le Roux

R48.00

Sarie: 40 Flitsverhale – André le Roux [Samesteller]
Toestand : Goed.
Eerste uitgawe, Human & Rousseau, 2009, Sagteband – Kortverhale – 208pp.
40 FLITSVERHALE: 40 SKRYWERS
‘n Flitsverhaal gee ‘n blik op ‘n Iewensoomblik, prettig of aangrypend, wat dikwels ons hele lewe beinvloed of verander. Dis ‘n flitslig wat vir ‘n oomblik aangeskakel word, byna dadelik weer af. Dit voel of jy na ‘n lang dag in ‘n warm bad ontspan het.

Book Condition:
Very_Good

In stock

Categories: ,