Saturae: die essays – opgedra aan Lucianus van Samosata (125-190 n.C.) – MM Walters

R59.00

Toestand : Goed.
Eerste uitgawe, Sagteband, Tafelberg, 1994 – Essays – 128pp.

‘n Bundel satiriese essays oor heilige koeie, genaamd “Saturae: die essays”.
Onderwerpe wat hy aanraak, is die Christelike godsdiens en Bybelverhale soos die skepping, die Drie-eenheid en die maagdelike geboorte van Jesus, rugby, die akademici en natuurlik die politiek.

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780624033349

In stock