Select Page

Satyn Omnibus 1 – Marijke Greeff, Ettie Bierman, Vita du Preez

R45.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
Tweede druk, Jasmyn, 2011, Sagteband – Romanse – 512pp. ISBN 9780624053910.

In Marijke Greeff se ‘Een keer in ‘n leeftyd’ le Alexandra se wereld aan skerwe. Ure nadat sy met Neil getroud is, beland hulle in ‘n ongeluk en verloor hy sy sig. Om die lewe vir haar nog moeiliker te maak, verskyn Maria, ‘n beeldskone ouer en ervare vrou, op die toneel en probeer haar bes om Neil af te rokkel.

In Vita du Preez se ‘Hartsake’ is Linka ontsteld wanneer die plaas Njala, wat sy nog altyd as haar geboortereg beskou het, aan Ryk Hattingh toegeslaan word. Die man is boonop besonder sexy, ‘n regte haan onder die henne.

En in Ettie Bierman se ‘Vlinder teen die ruit’ neem Surita haar voor om alle mans uit haar lewe en uit haar hart te verban. Maar dan raak sy op Hendro, haar swaer, verlief . . . Of is dit Douw, die man met die “sjokolade-stem”, wat haar lewe in ‘n nuwe rigting gaan dwing?

* “Hopie” opsie vir goedkoper posgeld.

Book Condition:

Good

ISBN:

9780624053910

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Category: