Select Page

Seunsjare op Olyfboom (Lewensavontuur 2) – AC Cilliers

R38.00

Sold by: Boekhoer

Eerste druk, Tafelberg, 1972, Groot-formaat Hardeband met omslag in plastiek – Memoires – 151 pp. Koffievlek op laaste bladsy, res in goeie toestand.

Die driedelige “Lewensavontuur” skryf Cilliers op onderhoudende wyse sy outobiografie. Die eerste deel van “Lewensavontuur” behandel sy kinderjare op ’n Bolandse plaas, die tweede deel sy seunsjare op Olyfboom en die derde deel sy studiejare in Suid-Afrika en Duitsland. Die onvoltooide en ongepubliseerde manuskrip van die vierde deel getitel “In die stryd van my tyd” is in besit van die biblioteek van die Universiteit van Stellenbosch.

Book Condition:

Good

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist