Select Page

Sewe dae by die Silbersteins – Etienne Leroux

R45.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.

Eerste uitgawe, Human & Rousseau, 1962, Hardeband met omslag in plastiek – Roman – 156pp.

Sewe dae by die Silbersteins word in 1960’s met die Hertzogprys bekroon.

Henry van Eeden is op ‘n sewe-dag-besoek aan Welgevonden waar hy sy toekomstige bruid, Salome, gaan ontmoet. Maar voordat die ware gesig van die liefde vir hom ontbloot kan word moet hy sy insisiasieproses voltooi. Elke dag lewer bisarre ervarings op en saans moet Henry deur ‘n doolhof vreemde partytjies stoei – sy onskuld laat gaan en die goeie en bose in homself versoen, voordat hy sy beminde tegemoet kan gaan.

Book Condition:
Very_Good

In stock

Category: