Sewe dae by die Silbersteins – Etienne Leroux
R35.00
Sold by: BoekhoerToestand : Goed.
16de druk, Human & Rousseau, 1987, Sagteband – Roman – 156pp. Geskenk-Inskrywing deur die skrywer.
Sewe dae by die Silbersteins word in 1960’s met die Hertzogprys bekroon.
Henry van Eeden is op ‘n sewe-dag-besoek aan Welgevonden waar hy sy toekomstige bruid, Salome, gaan ontmoet. Maar voordat die ware gesig van die liefde vir hom ontbloot kan word moet hy sy insisiasieproses voltooi. Elke dag lewer bisarre ervarings op en saans moet Henry deur ‘n doolhof vreemde partytjies stoei – sy onskuld laat gaan en die goeie en bose in homself versoen, voordat hy sy beminde tegemoet kan gaan.
* “Bondel” opsie vir goedkoper posgeld.
Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780798128063
In stock
-
‘n Kaapse mens: so praat os, so se os, glo dit of te not! – Eugene Hendricks
R38.00 Add to basket -
The Router Table Book – Ernie Conover
R40.00 Add to basket -
The Death of Achilles: A Novel – Boris Akunin
R30.00 Add to basket -
Van jou Jas – Marita Van der Vyver
R45.00 Add to basket -
Transitional: In One Way or Another, We All Transition – Munroe Bergdorf
R68.00 Add to basket -
Bringing Down the House: How Six Students Took Vegas for Millions – Ben Mezrich
R49.00 Add to basket
Reviews
There are no reviews yet.