-
The Secret Tunnel – Charles E Gibson
R38.00 Add to basket -
Christmas Ornaments: Exquisite Handmade Ornaments for the Tree – Catherine Barry
R49.00 Add to basket -
The Tribes of Barberton District. Ethnological Publications No. 25 – AC Myburgh
R255.00 Add to basket -
Let Them Eat Vegan!: 200 Deliciously Satisfying Plant-Powered Recipes – Dreena Burton
R39.00 Add to basket -
The Death of Achilles: A Novel – Boris Akunin
R30.00 Add to basket -
Boetman En Die Swanesang Van Die Verligtes – Chris Louw
R45.00 Add to basket
Skaduwees tussen skaduwees – Abraham H De Vries
R58.00
Toestand : Goed.
Eerste uitgawe, Human & Rousseau, 1997, Sagteband – Kortverhale – 79 pp.
“De Vries se latere verhale wat veral in Nag van die clown, Skaduwees tussen skaduwees en Tot verhaal kom gebundel word, vra meermale om ’n postmodernistiese lesing, soos wat Etienne van Heerden dit in sy studie Postmodernisme en prosa aantoon.
Hy besin byvoorbeeld in sy verhale oor die spanning in die verhouding tussen woord en werklikheid, waar woorde ondoeltreffend is om werklikheid raak te vat, maar terselfdertyd die enigste manier is om te onthou en die werklikheid te probeer weergee. So is daar altyd ’n afstand tussen weergawe en werklikheid
In Skaduwees tussen skaduwees is die post-apartheid werklikhede ’n dominante tema.” – WIKI
Book Condition:
Very_Good
In stock