Select Page

Skilder op Lap Tharina Odendaal & Anika Pretorius

R80.00

Sold by: Best Books

THARINA ODENDAAL is een van daardie bevoorregde mense wat haar grootste liefde, namlik skilder, ook haar werk kon maak. Nadat sy ‘n graad in grafiese kuns aan die Universiteit van Pretoria verwerf het, het sy verskeie kunsvorme beproef voordat sy haar groot passie, skilder op lap, begin het.Haar goeie vriendin en medeskrywer,
ANIKA PRETORIUS het haar liefde vir handwerk van haar ma en ouma geärt, wat albei borduurwerk gedoen het, en haar liefde vir plante van haar pa, ‘n bekende botanis. Sy het ‘n graad in Wiskunde en Botanie aan die Universiteit van Pretoria verwert en gee die afgelope 20 jaar wiskunde ekstraklasse van haar huis af. Sy het twee ander boeke geskryf, naamlik Meetkundestellings en Geskenke uit die Huis.

Book Condition:

Excellent

ISBN:

1868725308

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist