Skilpoppe – Barrie Hough
R30.00
Sold by: Human BookstoreToe Anna gekies word om die rol van Juliet te speel in die skoolopvoering van Romeo and Juliet, is dit vir haar soos ‘n droom wat waar geword het. Maar dit word ook vir haar ‘n tyd waarin sy leer dat mense, soos sy self, soveel ander mense binne hulself versteek, soos die Russiese “skilpoppe” …
Book Condition:
Very Good
ISBN:
9780624038399
In stock