Skrik kom huis toe – Dolf van Niekerk

R55.00

Toestand : Goed.
Tweede Uitgawe, Derde druk, Tafelberg, 1980, Hardeband – Jeugliteratuur – 106 pp.
‘n Jeugverhaal wat ook geskik is vir volwassenes.
“Met Dolf van Niekerk se intieme kennis van die kind, skryf hy vanuit ‘n kind se oogpunt oor “die buitestaander/outcast”. Verskeie kwessies wat ‘n kind na aan die hart le word aangeraak, soos: gebroke families, tekort aan aandag en liefde, drome en standvastigheid.
Albert is eensaam. Hy kom uit ‘n gebroke huis waar daar baie gehuil en min gelag word. Hy ken nie sy stiefma nie en dis asof sy pa net ‘n kuiergas in die huis is. ‘n Posduif bring nuwe hoop en opwinding in sy lewe.
Die tuin word sy veilige hawe – die plek waar hy net homself kan wees en vrylik mag liefhe.” – Keina Swart

Book Condition:
Very_Good

In stock