Somer II: ‘n plakboek — André Letoit (Koos Kombuis)
R60.00
Sold by: BoekhoerToestand : Goed
Eerste druk, Perskor, 1985, Sagteband – Roman – 169pp.
Koos Kombuis (toe nog Andre Letoit) se eerste roman.
“DIE GROOTSTE PROBLEEM VAN DIE LEWE IS DIE DOOD. DIE TWEEDE GROOTSTE PROBLEEM VAN DIE LEWE IS DIE LEWE. DIE DERDE GROOTSTE PROBLEEM VAN DIE LEWE IS UITGEWERS. UITGEWERS IS MY DOOD,” verneem die leser in die roman (en wel in hoofletters en vetdruk). Maar die jong skrywer het hom voorgeneem hy gaan die hele Afrikaanse letterkunde omkeer en herorganiseer om hom te pas.
* “Bondel” opsie vir goedkoper posgeld.
Book Condition:
Very_Good
ISBN:
0628026021
Out of stock
Add to Wishlist
Add to Wishlist
Reviews
There are no reviews yet.