Select Page

Somer II: ‘n plakboek – Koos Kombuis (André Letoit) **GETEKEN**

R85.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Baie Goed
Tweede uitgawe, Eerste druk, Human & Rousseau, 2006, Sagteband – Roman – 233pp. ISBN 9780798145732. Geteken deur die skrywer.

Die Heruitgawe van Koos Kombuis (toe nog Andre Letoit) se eerste roman wat in 1985 verskyn het.

“DIE GROOTSTE PROBLEEM VAN DIE LEWE IS DIE DOOD. DIE TWEEDE GROOTSTE PROBLEEM VAN DIE LEWE IS DIE LEWE. DIE DERDE GROOTSTE PROBLEEM VAN DIE LEWE IS UITGEWERS. UITGEWERS IS MY DOOD,” verneem die leser in die roman (en wel in hoofletters en vetdruk). Maar die jong skrywer het hom voorgeneem hy gaan die hele Afrikaanse letterkunde omkeer en herorganiseer om hom te pas.

Book Condition:

Very Good

ISBN:

9780798145732

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Category: