Select Page

Sonde Met Die Bure: n Verhaaltjie uit ons weelde-dae — Sagmoedige Neelsie [CJ Langenhoven]

R38.00

Sold by: Boekhoer

35ste druk , Tafelberg, 1962, Hardeband met plastiek oorgetrek – Roman – 109pp. Vorige Biblioteek-eksemplaar.

Sagmoedige Neelsie ly onder die bure – en Vroutjie se alewige behoefte om die bure uit te stof. Hierdie keer gaan dit om ‘n vakansiehuis en ‘n motorkar. Maar o, die onkoste …
Op die ingewing van die oomblik skaf hy ‘n oudsirkusolifant aan – ook bekend as Herrie – en ‘n trem wat al beter dae gesien het, en siedaar: ‘n vakansiehuis op wiele! Met Vroulief en Engela en haar menigte koffers aan sy sy, neem Neelsie die geweste op horings. (So ‘n trem kan nogal verwoesting saai as dit aan ‘n eiesinnige olifant vasgeketting word …)
En so eindig die trek in Meiringspoort, waar vele ander avonture vir hulle wag, voor deputasies vanaf beide Oudtshoorn en Prins Albert Neelsie met vreemdsoortige eerbewyse om die hals val.

Book Condition:

Very_Good

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Category:

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Sonde Met Die Bure: n Verhaaltjie uit ons weelde-dae — Sagmoedige Neelsie [CJ Langenhoven]”

Your email address will not be published. Required fields are marked *