Select Page

Soutsjokolade – Ina Rousseau

R48.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
Tweede Uitgawe, Eerste druk, Tafelberg, Hardeband, 1982 – Kortverhale – 69pp.

” Ina Rousseau (1926–2005) was ‘n Suid-Afrikaanse digter en skrywer van kortverhale. Sy het in 1953 die Reina Prinsen Geerligs-prys vir Die Verlate Tuin gewen. In 1996 is sy met die Hertzogprys vir haar ‘n Onbekende jaartal bekroon.

Soutsjokolade, wat verhale bevat wat meestal reeds voorheen in tydskrifte verskyn het, asook Die swerms wat voorheen in die versamelbundel Bolder opgeneem is.

Soos in haar digkuns beïndruk sy met haar woordekonomie en die knap tegniese beheer van haar gekose kommunikasievorm, waar sy veral effektief daarin slaag om haar verhale af te sluit met die regte mate van klem, sodat die betekenis nie oorbelig of heeltemal in die lug hang nie.” – Wiki

Book Condition:
Very_Good

In stock

Categories: ,