Select Page

Spieserye: versamelde vertellings – Jan Spies

R50.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
Eerste Uitgawe, Tafelberg, 1988, Hardeband met omslag in plastiek – Humor – 466pp.

Spieserye: liegstories, lagstories. Stories soos net Jan Spies hulle kan vertel.

Jan Spies het as storieverteller reeds legendaries geword. Daar is min in Afrikaans wat ‘n storie kan laat vonk soos hy: elke situasie skerp en vermaaklik, en meesal knaend snaaks. In Spieserye is al sy bundels vertellings versamel: Pilatus tot molshoop, Poort deur die koue, Profeet met kondensmelk en Pille vir servette.

* “Bondel” opsie vir goedkoper posgeld.

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780624026907

In stock

Category: