Select Page

Spinnekopsomer – Maretha Maartens

R25.00

Sold by: Human Bookstore

Leendert is moeg vir dinge in die skoolkoshuis. Hy is veral moeg vir Daan van Wyk se skimpe dat Leendert se pa in die parlement sit om die land uit te verkoop … En hy is moedeloos oor Erika. Waar bly sy tog? Wanneer hy uiteindelik wel nuus van haar kry, weet hy dat die wêreld nou finaal gatoorkop geslaan het. Wat kan mens immers doen as jy ‘n tiener is en niemand wil na jou luister nie. Nie ou Bulk nie, nie Erika se pa nie en selfs nie jou eie pa en ma nie. Dan sal jy mos desperate dinge aanvang!

Book Condition:

Very Good

ISBN:

9780624031727

Out of stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Category: