Select Page

Spioen Vir Liefde – Elsa Hamersma

R25.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
Tweede druk, LAPA, 2018, Sagteband – Romanza – 205 pp.

Katryn moet op die gevaarlik aantreklike dokter Jos Maree gaan spioeneer om vas te stel hoekom hy hom sak en pak op die godverlate Carryvale bevind. Om deur Jos se skanse te dring is geen maklike taak nie, want hy wil niks met haar te doen hê nie. Boonop breek sy haar enkel en moet sy noodgedwonge feitlik hulpeloos in sy gastekamer bly.

Wat is Jos se geheim?
En waar pas die skone Lohanne en Luca in die prentjie?
Katryn kom op vreemde maniere agter die kap van die byl, maar verloor haar hart op Jos. Net toe sy glo hulle het nie ’n toekoms saam nie, word die bordjies verhang.

Book Condition:

ISBN:

9780799375152

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Categories: ,