Staan op, Mamma! Kom speel! – Brigitte Weninger

R29.00

Staan op, Mamma! Kom speel! — Brigitte Weninger, Stephanie Roehe
Toestand : Goed.
Eerste uitgawe, Van Schaik, 2005, Groot-formaat Glans-Hardeband – Kinderboek – 32pp.
Elke mamma ken dit goed: Die moregroet. Alles en almal is nog in Droomland. Dis net Kleinding wat reeds wakker is en wil speel…
Miko se mamma wil ook graag nog ‘n bietjie slaap. Ten minste net totdat die wekker lui. Maar wat sal Miko nou intussen doen?

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9781919764856

In stock