Select Page

Sterling – Marlene Le Roux

R30.00

Sold by: Boekhoer

Toestand: Goed.
Sesde druk, Tafelberg, 1994, Sagteband – Jeugroman – 90pp.

Sterling Visagie voel oor ouens net soos haar pa oor mooi vrouens. Sy kan kies en keur onder die ouens in haar skool, maar sy wil die nuwe ou se belangstelling trek, want hy is Frans en bitter aantreklik.

Hierdie jeugroman handel oor tienerliefde, seks, MIV/vigs, gebrekkige ouers en ander kwessies wat jong tieners vandag in die gesig staar.

* “Bondel” opsie vir goedkoper posgeld.

Book Condition:

Very_Good

Out of stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist