-
Soeker — Pieter Cilliers **GETEKEN**
R60.00 Add to basket -
Conversations: Some people, some place, some time, South Africa — Avril Herber
R55.00 Add to basket -
The Winthrop Woman – Anya Seton
R50.00 Add to basket -
Portret van ‘n keuse – PG Hendriks
R45.00 Add to basket -
The New Cold-Molded Boatbuilding: From Lofting to Launching — Reuel B. Parker
R48.00 Add to basket
Stippellyn – Erika Murray-Theron
R58.00
Sold by: BoekhoerToestand : Baie Goed
Eerste uitgawe, Tafelberg, Sagteband, 2014 – Roman – 272 pp. SOOS NUUT.
Sy het gedink dit was verby; ’n hoofstuk van haar lewe wat afgesluit is, maar toe sien sy uit die hoek van haar oog die gestalte by die begrafnisdiens inloop: ’n lang, benerige man met ’n effens ongekoördineerde manier van beweeg. Lana raak oombliklik naar en lighoofdig van die skrik. Dit is asof sy in ʼn yskoue stilte inplons, tuimel deur die afsondering en bo-aardse stilte van water, en vir altyd net daar wil bly.
Lana sal mettertyd agterkom dat herlewing en die dood dikwels dieselfde skokeffek het, en dat dit dan bitter moeilik is om vas te stel wat die begin en wat die einde is.
Erika Murray-Theron stuur haar karakters met soveel intelligensie en subtiliteit op hul lewensweë dat Stippellyn die gewaarwording bring van ’n ontdekking van die lewe self.
Book Condition:
In stock