Stoornis – Nini Bennett

R45.00

Stoornis skep ‘n uitsonderlike verhale-wêreld waarin gemarginaliseerde mense woon. Maar nie een van dié enkelinge kan ontkom aan die smet van die menslike kondisie nie.  Soms word daar ‘n verweer gevind in die versugting, die intense verlange na ‘n droomwêreld; soms lei dié stoornis tot versteurdheid.

Book Condition:
Excellent
ISBN:
0624041921

In stock

Category: