Select Page

Storiepalet – Jan B Vermaak

R39.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
Tweede uitgawe, tweede druk, Van Schaik, 2001, Sagteband met omslag in plastiek – Kortverhale – 235 pp.

In hierdie tweede uitgawe is verhale ingesluit om ‘n meer verteenwoordigende spektrum van Afrikaanse skrywers te akkommedeer. Storie-palet teken die Suid-Afrikaanse leefwyse in ‘n verskeidenheid van kleur, tekstuur en styl.

Book Condition:

ISBN:

9780627024870

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Categories: ,