Stories van Rivierplaas – Alba Bouwer

R59.00

Toestand : Goed.
Vierde druk, Nasionale Boekhandel, 1957, Hardeband met omslag in plastiek – Jeuglektuur- 110 pp. Bekroon met die Scheepersprys vir jeuglektuur, s/w tekeninge deur Katrine Harries.
Alba Bouwer se plaasstories is klassiek in Afrikaans. Baie lesers dink met heimwee terug aan die lees van die avonture van Alie en Lulu op Rivierplaas in die Vrystaat. Een van die ander sentrale karakters is ongetwyfeld ou-Melitie wat altyd geduldig na Alie se stories luister en wyshede kwytraak (en nie skroom om haar tereg te wys nie!), en Sanna en klein-Melitie met wie Alie en Lulu so lekker speel.
Sluit in : Die asdans en die bul; Eiers uithaal; Voete was voor die stoof ; Die kissie van die Boland; Wasdag by die rivier en vele ander.

Book Condition:
Very_Good

In stock