Stork: Partytjies is pret – dit
R40.00
Sold by: BoekhoerToestand : Goed.
Eerste uitgawe, Tafelberg, 2005, Groot-formaat Sagteband – Kinderpartytjies – 128pp. ISBN 9780624043058.
Gebasseer op die gewilde kinderpartytjie reeks in dit, geborg deur Stork, is Partytjies is pret die een boek wat elke ma moet hê. Stork en dit het 25 opwindende partytjietemas saamgestel wat elke verjaardagdogter of –seun terdeë sal geniet en terselfdetyd partytjies ’n plesier sal maak vir ouers.
Elke partytjietema sluit die volgende in:
stap-vir-stap instruksies vir ’n onvergeetlike verjaardagkoek
tematiese uitnodigings en versierings
partytjielekkernye wat maklik is om te maak
oorspronklike goetersakkies
Die omvattende inleiding verskaf nuttige raad oor alles van die beplanning van die gebeurtenis, hoeveel kinders uitgenooi moet word vir watter ouderdomsgroepe en die hantering van dissipline en noodhulp wanneer jy ’n partytjie by jou huis hou, tot voorstelle vir speletjies om die kinders besig te hou. ’n Keur van vinnige en maklike resepte vir eetgoed vir volwassenes sorg dat daar goed omgesien word na die grootmense.
Met pragtige fotos, bekostigbare handwerk en hope partytjie-idees, is Partytjies is pret die perfekte gids tot partytjies sonder moeite en propvol pret vir beide ouers en kinders.
* Bondel opsie vir goedkoper posgeld.
Book Condition:
ISBN:
9780624043058.
In stock
-
Son en saffier: keurbeeld van die jeugverhaal in Afrikaans – FV Lategan [Samesteller]
R38.00 Add to basket -
A Guide to The Winelands of the Cape – Christine Rudman
R29.00 Add to basket -
Easy Hanging Baskets & Window Boxes – Richard Jackson, Carolyn Hutchinson
R39.00 Add to basket -
Prince Ivan and the Firebird – Cherry Gilchrist
R45.00 Add to basket -
The Secret Speech – Tom Rob Smith
R29.00 Add to basket -
Chance – Kathryn L Boadicea
R39.00 Add to basket
Reviews
There are no reviews yet.