Stroomversnelling – Linda Rode

R39.00

Toestand : Baie Goed.
Eerste druk, Kwela Boeke, 2001, Sagteband – Kortverhale- 164 pp.
Dertig kortverhale deur bekende en nuwe Suid-Afrikaanse skrywers. “Stroomversnelling” volg op die fenomenale sukses van “Keerpunt”, ‘n soortgelyke versameling wat in 1995 verskyn het. Hierdie nuwe bundel verskaf weer ‘n priemende blik op die wêreld van jongmense in Suid-Afrika vandag. Uiteenlopende perspektiewe en ervarings is in een bundel saamgevoeg, en bydraes wat in Engels ontvang is, is vertaal. Sodoende kry lesers ‘n omvattende geheelbeeld van ons hedendaagse werklikheid.
Skrywers sluit in bekendes (Marita van der Vyver, Melvin Whitebooi, Jeanne Goosen, Fatima Dike, Francois Bloemhof, Jenny Hobbs, Johnny Masilela, Rayda Jacobs, ens.) sowel as jonger stemme (Rrekgetsi Chimeloane, SM Banda, K Sello Duiker, Felicity Wood, Arja Salafranca, ens.).

Book Condition:
Excellent
ISBN:
9780795701245

In stock

Categories: ,