Additional information
Weight | 0.795 kg |
---|---|
Dimensions | 25 × 19 × 3 cm |
R48.00
Sold by: BoekhoerToestand : Goed.
Eerste druk, Tafelberg, 1973, Groot-formaat Hardeband met omslag in plastiek – Memoires – 220 pp.
Die driedelige “Lewensavontuur” skryf Cilliers op onderhoudende wyse sy outobiografie. Die eerste deel van “Lewensavontuur” behandel sy kinderjare op ’n Bolandse plaas, die tweede deel sy seunsjare op Olyfboom en die derde deel sy studiejare in Suid-Afrika en Duitsland. Die onvoltooide en ongepubliseerde manuskrip van die vierde deel getitel “In die stryd van my tyd” is in besit van die biblioteek van die Universiteit van Stellenbosch.
Book Condition:
Weight | 0.795 kg |
---|---|
Dimensions | 25 × 19 × 3 cm |