Select Page

Sweef – Marieta Nel

R39.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
7de druk, LAPA, 2011, Sagteband met omslag in plastiek – Kortverhale – 171 pp. ISBN 9780799345520.

Al die verhale in sweef het een ding gemeen – dit is spesifiek gefokus op tieners en hul belewenis van die wereld. Daar is stories wat jou sal laat dink en droom, stories wat jou sal laat ril en raai, en bowenal stories wat jou sal laat … sweef.
Die perfekte boek vir ure se leesgenot.

Book Condition:

Good

ISBN:

9780799345520

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist