Select Page

Tafel Vir Twee – Ilse van Staden

R49.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
Eerste druk, Protea Boekhuis, 2009, Sagteband – Prosa – 175pp.

“As ’n boom in ’n bos val, en niemand is daar om dit te hoor nie, maak dit nog steeds ’n geluid?” lui die reeds geykte gesegde. As ek nie ’n naam het nie, bestaan ek dan werklik? Wie is ek sonder die mense wat my definieer? As ek anders optree as wat verwag word – is dit ek wat verkeerd is, of die verwagting?

Dis van die vrae wat Ilse van Staden sonder pretensie en met fyn aanvoeling vir karakter in Tafel Vir Twee ondersoek.

Kind of volwassene, oud of jonk, man of vrou – Ilse van Staden loop ’n geloofwaardige entjie in elk van haar karakters se skoene en leer ken langs die pad die broosheid van menswees, maar ook die mistieke verwondering wat in die alledaagse opgesluit lê.

Book Condition:

Very_Good

ISBN:

9781869193218

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist