Select Page

Tekkies trap klei — Cor Nortjé

R39.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
Eerste druk, Tafelberg, 1971, Hardeband met omslag in plastiek – Jeuglektuur – 118pp.

Net soos met sy eerste boek oor die wedervaringe van Boschfontein se eerstespan-losskakel Herman du Toit (bynaam Tekkies), het Cor Nortjé weer hier ’n lekker, lewendige seunsverhaal geskryf wat ongetwyfeld byval sal vind – ook by diegene wat nie meer so jonk is nie. Tekkies raak hierdie keer deurmekaar met ’n bende smokkelaars wat die ondermyning van die Staat in gedagte het. (…) Met al die elemente van spanning, geheimsinnigheid en Tekkies se ‘spoorvat’, is hierdie boeke beslis ’n aanwins vir hoërskoolseuns se boekrak.” (JH, Vaderland, 15 April 1972)

* “Hopie” opsie vir goedkoper posgeld.

Book Condition:

Very_Good

In stock